Tuis Blad
Akkommodasie
Kostes
Reëls & Regulasies
Fasiliteite
Aktiwiteite
Gallery
Kaart & Aanwysings
Kontak Besonderhede
Lug Foto's
terugvoer
Facebook
Kliek Hier vir Artikels & Nuus!
   
 

Kontak Besonderhede:
Tel:072 215 2114
Faks: 086 653 6780
Vir enige klagtes rondom u bespreeking kontak gerus die eienaar Elna Muller by Epos: elnamuller@bosveldoasebrits.co.za



Bosveld Oase is ‘n Woonwa park geleë slegs 15 minute se ry buite Brits in die stil, rustige en intieme
bosveld omgewing van Mamogaleskraal.

Bosveld Oase bied 50 staanplekke met uitstekende ablusie geriewe, wat ook rolstoel vriendelik is.
Alle staanplekke is oordek met groen grasperke en het geplaveide paadjies.

‘n Unieke voëllewe met 7 verskillende wild spesies, asook ‘n “vang en laat gaan” dam vir die visvang entoesias. Hier kan jy ook stap en fietsry, swem in die groot swembad of gly op die water glybaan.
Verder is daar ook ‘n selfsorg 4 bed chalet sowel as 7 en-suite dubbel kamers, met lugversorging, vir groepbesprekings met eie privaat swembad, kombuis an braai area.


Vang & laat gaan Dam Ablusieblok Kamp Terrein Kamer Eenhede Swembad Ablusieblok Kantoor Saal Glybaan Wildvoer Area Onderdak Parkering Warmwater Swembad Chalet