Tel: 072 215 2114
Faks: 086 653 6780

Aanwysings: Sleutel Laerskool Voorwaarts, ons afdraai is ongeveer 500m na die skool, volg ons borde. Of

Ry met die R511 op die Pretoria/Brits pad. By die Sasol Garage op die Rosslynpad draai regs. By die 1ste Stop draai links na Lethlabile By 2de Stop draai regs na Mamogaleskraal. By die 1ste grondpad draai links ry tot by die kanaal en draai regs tot by die 2de hek aan jou linkerkant. Indien die wag nie daar is nie kontak 0722152114.

GPS: S 25.52615, E 27.82616

You must have javascript and cookies enabled to use this form

[* Indicates required fields]

Jou Naam en Van*


Jou Kontak Nommer*


Aantal Kinders


Aankoms Datum


Vertrek Datum


Akkommodasie Tipe:


Jou epos adres*


Aantal Volwassenes


Jou boodskap aan ons

If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email