Bosveld Oase Brits - Mamogaleskraal, Noord-Wes, Kamp, Chalets, Kamer Kompleks, Selfsorg Akkommodasie
Slegs 15min se ry van Brits in die stil, uit-sonderlike en intieme bosveld omgewing van die Mamogaleskraal lê Bosveld Oase n Karavaanpark met 'n verskeidenheit verskillende akkommodasie opsies om van te kies en aktiwiteite om almal besig te hou.

Bosveld Oase bied 'n unieke Afrika bosveld ervaring met moderne geriewe en goeie diens van ons personeel, 'n plek wat jy en die gesin kan geniet. 110 ruim en aantreklik karavaan en kamp staanplekke, Chalets en 7 en-suite kamer kompleks is beskikbaar.

Hierdie malaria-vrye bestemming is die tuiste vir 'n verskeidenheid van voëllewe en 5 verskillende wild spesies. Kom geniet en ontspan, breek weg van jou besige stad lewe en weet dat wanneer jy terug keer huis toe gaan jy wonderlik voel selfs na net 'n naweek wat jy by ons spandeer het op ons 40 Hektaar plaas.

Ons is nie gedurende die week oop nie, behalwe skoolvakansies en lang naweke.
 
Dagbesoekers welkom op vooraf bespreking:
Dagbesoekers het net toegang tot die waterpark wat die volgende fasiliteite insluit:
Supertube, Twinracer park, Sprinkel park, Groot swembad, Putt-putt baan en braai-area met kiosk