Kamp Terrein
Bosveld Oase bied 111 staanplekke met uitstekende ablusie geriewe, wat ook rolstoel vriendelik is asook gesinsbadkamers.
- Alle staanplekke is oordek met groen grasperke
- Geplaveide paadjies
- Kragpunte - Blou Proppe
- Krane
- Braaiers word voorsien
- Asblikke word voorsien
- Aankoms- en vertrektye by normale naweke 08:00 Vrydag in en uit 16:00 Sondag
Ons is nie gedurende die week oop nie behalwe skoolvakansies en lang naweke