Chalet

Ons het 1x 4 bed selfsorg asook 1x 6 bed selfsorg chalet
  • Ten volle toegeruste eenheid
  • Bring eie swem handdoeke en vadoeke
  • Arriveer en uitgaan tye vir gewone naweke: 12:00pm in en 12:00pm uit
  • Langnaweek en skoolvakansie aankoms en vertrek tyd: 13:00 aankoms en 10:00 vertrek
Ons is nie gedurende die week oop nie behalwe skoolvakansies en langnaweke
 
Bosveld Oase

Chalet 1

Chalet 2