Kamer Kompleks

7 en-suite dubbel kamers is beskikbaar vir groepbesprekings
  • Privaat onderdak kouewater swembad
  • Ten volle toegeruste kombuis en braai area
  • Lugversorging
  • Bring eie swem handdoeke en vadoeke
  • Televisie met DSTV
  • Arriveer en uitgaan tye: 12:00pm in en 12:00pm uit gedurende gewone naweke
  • Langnaweek en skoolvakansie aankoms en vertrek tyd: 13:00 aankoms en 10:00 vertrek
Ons is nie gedurende die week oop nie behalwe skoolvakansies en langnaweke
 
Bosveld Oase